Ford Anglia

Ford Anglia

1965 Ford Anglia 105E deluxe
Oorsig
Vervaardiger Ford
Produksie 1939–67
Montering Vlag van Engeland Engeland: Dagenham
Vlag van Engeland Engeland: Halewood (1963–)
 Australië
Bakwerk en onderstel
Klas Subkompak
Uitleg voorenjin, agterwielaangedryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Ford 7Y
Opvolger Ford Escort

Die Ford Anglia was 'n Britse motor wat ontwerp en vervaardig is deur Ford in die Verenigde Koninkryk. Dit is verwant aan die Ford Prefect en die latere Ford Popular. Die Anglia-naam is aan verskeie Fordmodelle toegeken tussen 1939 en 1967.

'n Totaal van 1 594 486 Anglias is geproduseer. Dit is deur die Ford Escort vervang.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy